Dink net, lekker piekniek by ń gesinsoord in die bosveld omgewing

WELKOM BY ONS WEBWERF

Binne 1 uur vanaf Johannesburg en Pretoria is die nuwe Kuierplek Uitspan Gasteplaas en Ontspannings oord.  Gelee digby CARLETONVILLE (Merafong) maaar tog ver genoeg uit die dorp met rustige plaas atmosfeer,  bied Uitspan die idiale wegspring en oornag plek in die rustigheid van die natuur en plaas atmosfeer vir die verkenning van die area.  Aktiwiteite in die omgewing wissel van watersport tot kultuur en geskiedenis belewenisse tot warm lug balonry en abseil vir die avontuurlustuges om nie eens te praat van 4X4 geleendhede.

 

Ons hoop u vind hier die nodige en bruikbare inligting, inligting wat u sal oortuig dat ons beslis ‘n persoonlike besoek op ons terein  werd sal wees.

Maak gebruik van die maklike bladsy keuse knoppies aan die linkerkant of onderaan die bladsy deur op die verlangde keuse knoppie te kliek

Voel asseblief vry om kommentaar te lewer oor ons webwerf en u besoeke aan ons deur van enige van ons kontak besonderhede gerbruik te maak.  Om kommunukasie te vergemaklik, kliek op die onderstaande e-pos skakel om vinnige vonkpos (e-mail) vir ons te stuur andriesdt@uitspan.co.za

Stuur vir ons ń e-pos met onderwerp (subject) lyn POSLYS VERSOEK en ons plaas u op ons poslys vir nuus oor ons webblad en wat ons doen en aanbied. andriesdt@uitspan.co.za

Phone: 082-720-5470

Fax: 086-535-9617

E-mail: andriesdt@uitspan.co.za

PLAAS GEDEELTE 75

LEEUPAN

CARLETONVILLE

2500

Kontak ons so:

Powered by WebRing.
Tuisblad
(SLEGS VOORBEELD / SAMPLE SITE ONLY)