
|
Ry uit Carletonville in die rigting van Khutsong. Gaan oor die treinbrug reguit oor die 4 rigting stop. Hou reguit verby Khutsong afdraai vir ongeveer 5 KM. Draai regs op Vendersdorp pad en volg pad vir 12 KM. Wild reservaat op linkerkant. Draai links op grondpaad. Ingang derde hek aan linkerkant.
|
|
PLAAS GEDEELTE 75 LEEUPAN CARLETONVILLE 2500 |
|
Kontak ons so: |
DIT IS MAKLIK OM ONS TE BEREIKGPS KO-ORDINATE: 00.00000 S 00.0000 E |
|
UITSPAN |
|
PLAAS GEDEELTE 75 LEEUPAN CARLETONVILLE 2500
|

